R 23 800
Deposit: R 23 800

4 Bed House in Hartenbos Heuwels

4 2.5 3 1 088 m² 325 m²
Available Now

Ruim siersteen woonhuis, met 'n ongerepte see-uitsig, te huur in die mees gesogte deel van Hartenbos Heuwels.

Langtermyn verhuring - 12 maande huurtermyne, met die moontlikheid om te hernu.

4 slaapkamers (hoofslaapkamer en-suite met 'n hoekbad, handstort, ”his and hers” wasbakke asook 'n toilet).

Volledige 2de badkamer het 'n bad met 'n handstort, stort, wasbak asook 'n toilet.

Aparte Gastetoilet

Oopplan kombuis met baie ingeboude kaste. Nuwe elektriese oond sowel as 5 brander gas hob. “Extractor fan”.

Aparte ontbyt-hoekie.

Aparte opwas/waskamer met 'n dubbelwasbak asook ingeboude kaste.

Ruim inloop spens met baie rakke en eie deur.

Sitkamers met see-uitsigte asook woonkamer/leefarea met kroeg wat uitloop op die balkon, het onbeperkte see-uitsig. Aparte binnebraai met 'n glasskuifdeur na die leefarea/woonkamer.

Dubbel motorhuis met twee ge-outomatiseerde deure sowel as ekstra 20 vk/m werkswinkel -/stoorruimte. Laasgenoemde bied genoeg ruimte vir 'n boot/waentjie, ens. Toegang tot die woning is ook moontlik vanuit die motorhuis, via 'n vuurvaste deur. Geplaveide parkeerruimte vir minimum 3 tot maksimum 5 voertuie, voor die motorhuise.

Netjiese tuin, ruim agterplaas asook 'n groot grasperk voor die huis. Agterplaas is volledig omhein met betonmure en hoë houthekke alkant van die woning.

Troeteldier vriendelik.

Alarmstelsel.

DSTV-skottel met drie TV punte in die woning.

Patio met gazebo in die agterplaas aan woning met 'n glasskuifdeur na binnebraai.

Fibre Internet.

Enkel deposito.

Sonblok Vertikale blinders - aanbring van gordyne dus opsioneel (gordynrelings ook reeds in plek).

Al vier slaapkamers sowel as die sitkamer het volvloermatte, die res van die woning se vloere is geteel, uitgesluit die motorhuis wat 'n betonvloer het.

Geen admin of kontrak fooie nie.

Indien u sou belangstel in die huur van hierdie besondere woning, kontak my gerus.

Property details

  • Listing number RR4161429
  • Property type House
  • Erf size 1 088 m²
  • Floor size 325 m²

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 2.5
  • En-suite 1
  • Lounges 2
  • Dining Areas 2
  • Garages 3
  • Open Parkings 3
  • Storeys 2
  • Pet Friendly
  • Alarm
  • Balcony
  • Built In Cupboards
  • Fenced
  • Laundry
  • Patio
  • Satellite
  • Scenic View
  • Sea View
  • Study
  • Walk In Closet
  • Entrance Hall
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Pantry
  • Family Tv Room
  • Guest Toilet
  • Built In Braai

Photo gallery

>