R 6 500

1 Bed Townhouse in Darrenwood

1 1 100 m²
Available Now

Ons is op soek na ''n woonstelmaat (professioneel, Afrikaans, jonk) vir ''n professionele, Afrikaans spreukende jongman.

Die woonstel is in ''n veilige kompleks met ''n pragtige tuin, ''n swembad, en ''n braai-area perfek vir ontspanning na werk of oor naweke.

Die woonstel is volledig gemeubileerd en die huurprys sluit alle dienste in, insluitend water, elektrisiteit, Wi-Fi en n skoonmaker, een dag, elke twee weke.

As jy ''n ordelike en rustige omgewing waardeer, is hierdie woonstel ''n uitstekende opsie.

Skakel gerus vir meer inligting en om ''n afspraak te maak vir ''n besigtiging!

Gerty Thomas

[removed]

Property details

  • Listing number RR4148390
  • Property type Townhouse
  • Listing date 11 Jul 2024
  • Floor size 100 m²

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Access gate
  • Built in cupboards
  • Fenced
  • Patio
  • Pool
  • Kitchen
  • Garden

Photo gallery