R 5 950
Deposit: R 5 950

1 Bed Garden Cottage in Doringkloof

1 1 1
Available From: 01 Nov 2024

Ideale studente behuising -home from home...

HIerdie pragtige, privaat tuin woonstel bied jou die vryheid, veiligheid en privaatheid om in ''n rustige omgewing te bly en te fokus op jou studies, terwyl jy ook heerlik kan ontspan langs die swembad en ''n vleisie braai in jou vrye tyd....

Hierdie ten volle gemeubileerde woonstel met gordyne bestaan uit ''n oopplan kombuis/sit/eetkamer, een badkamer met stort, wasbak en toilet, een slaapkamer met dubbelbed, hangkas en boekrak vir al jou boeke, sowel as een motor afdak.

Die oopplan area is toegerus met ''n wasmasjien, mikrogolfoond, stoof, yskas , bank en alle breekware en messegoed.

Water en ligte ingesluit.

Geen loadshedding.

Fibre ingesluit.

7.9 km van die Soltech kampus en 5.2 km van die Leriba kampus, Akademia.

Bring net jou eie beddegoed en klere!!!

Property details

  • Listing number RR4212580
  • Property type Garden Cottage

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Covered Parkings 1
  • Patio
  • Pool
  • Furnished
  • Electricity Included
  • Water Included

Photo gallery

Video