R 3 495 000
calculate bond costs

4 Bed House in Hartenbos Heuwels

4 2 280 m²

Hier is ''n fantastiese geleentheid vir die koper wat 2 huise op 1 erf soek. Dit is 1 huis wat in 2 verdeel is met 2 identiese huise onder 1 dak. Totaal onafhanklik en privaat van mekaar.

Elke huis bestaan uit ''n ruim oopplan leefvertrek, oopplan kombuis, 2 kamers en badkamer. ''n Lekker balkon vanauit die hoofslaapkamer met pragtige uitsigte. Daar is ''n groot dubbel motorhuis met baie spasie vir ''n werkskamer of sleepwaentjie. Lekker groot erf.

Die is ideaal as jy dalk die een gedeelte wil verhuur en self in die ander gedeelte wil bly of albei wil verhuur. Baie goeie huur potensiaal.

Kom kyk self na hierdie uitstekende beleggings geleentheid.

Property details

  • Listing number T4821959
  • Property type House
  • Floor size 280 m²
  • Rates and taxes R 1 964

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 2
  • Garages 2
  • Pet Friendly
  • Built In Cupboards
  • Kitchen
  • Garden
  • Family Tv Room
  • Water Included

Photo gallery