R 2 290 000
calculate bond costs

2 Bed House in Reebok

2 1 1 452 m²

Pragtige twee slaapkamer meenthuis te koop aangebied in die gewilde Rheebok Village Estate.

Die eiendom is geskik vir die eerste huiskoper, aftrede of indien jy wil afskaal. Die kombuis is goed uitgel met graniet toonbanke en oorgenoeg kaste. Die kamers is ruim met ingeboude kaste en n toegangklike vol badkamer. Oopplan leefarea wat die kombuis, sitkamer en eetkamer saamvat.

Die eiendom het ook n groot agterplaas en is geskik vir klein diere. Dit is selde dat jy nog eiendom kan koop in hierdie area vir die prys.

Die Landgoed:

Rustige, kuslewe vir alle ouderdomsgroepe

Geëlektrifiseerde omheining en bemande veiligheidshek

Bekostigbare maandelikse heffings

Optiese vesel

Privaat natuurroete

Pragtige pastorale uitsigte

Geleë tussen George en Mosselbaai en naby uitstekende infrastruktuur

Naby die see met baie uitstekende swemstrande en visvang

Property details

  • Listing number T4872878
  • Property type House
  • Listing date 19 Nov 2024
  • Land size 452 m²
  • Levies R 705

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining areas 1
  • Garage parking 1
  • Storeys 1
  • Pet friendly
  • Built in cupboards
  • Fenced
  • Scenic view
  • Kitchen
  • Garden

Photo gallery