R 5 780 000
calculate bond costs

4 Bed House in Reebok

4 3 672 m² 391 m²

Reebok Lieflike Ruim Huis te Koop

Lieflike ruim huis met lae onderhoud en see-uitsig in stil gedeelte van Reebok.

Die grondvlak bestaan uit n gerieflike oopplan kombuis, met alle geriewe en n leefarea. Hier is ook n opwas gedeelte.

Ook is hier 2 slaapkamers en 2 vol badkamers, asook die ekstra groot dubbel motorhuis met kaste, rakke en die waskamer.

Op die boonste vlak is n sitkamer, braaikamer, 2 slaapkamers en n vol badkamer ... ideaal vir kuiergaste.

Hierdie is n baie goeie kopie.

Property details

  • Listing number T4831344
  • Property type House
  • Erf size 672 m²
  • Floor size 391 m²

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 3
  • En-suite 1
  • Lounges 2
  • Dining Areas 2
  • Garages 2
  • Storeys 2
  • Alarm
  • Balcony
  • Built In Cupboards
  • Sea View
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Family Tv Room
  • Paving
  • Built In Braai

Photo gallery