R 3 950 000
calculate bond costs

4 Bed House in Reebok

4 3 743 m² 314 m²

Reebok Huis met Woonstel te Koop

Ruim 4 slaapkamer gesinswoning te koop in die 2de straat vanaf die strand.

Hier is ook n bo-vertrek vir ekstra slaapplek of as werkskamer. Vir gerief is hier n binne braai, maar ook n buite braai vir al die sonnige dae.

Die 1 slaapkamerwoonstel het n aparte ingang en kan verhuur word.

Die koop van hierdie eiendom is n baie goeie belegging in n gewilde area.

Property details

  • Listing number T4787939
  • Property type House
  • Erf size 743 m²
  • Floor size 314 m²

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 3
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Flatlets
  • Built In Cupboards
  • Kitchen
  • Garden
  • Paving
  • Guest Toilet
  • Built In Braai

Photo gallery