R 3 140 000
calculate bond costs

3 Bed House in Reebok

3 2 475 m² 192 m²

Reebok Nuutgeboude Huis in Gewilde Kompleks

Hierdie nuwe huis in Reebok wag vir sy nuwe eienaar.

Met n moderne kombuis, ruim leefarea en onderdak braaiplek vir lekker onthaal.

Die hoofslaapkamer het n buite-deur na die stoep met n uitsig na die vallei.

Hier is jy naby die winkels en gewilde strande.

Mosselbaai is net n hane tree weg, met George lughawe slegs 20 minute se ry.

Kom maak hierdie een jou tuiste in n werkende munisipale area.

Property details

  • Listing number T4728267
  • Property type House
  • Erf size 475 m²
  • Floor size 192 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Garages 2
  • Storeys 1
  • Built In Cupboards
  • Scenic View
  • Kitchen
  • Scullery
  • Family Tv Room
  • Paving
  • Built In Braai

Photo gallery