R 5 780 000
calculate bond costs

4 Bed House in Reebok

4 3 1 672 m² 391 m²
HD Media

Indien jy opsoek is na ''n lekker woonhuis met ruim vertrekke, met pragtige see uitsig en heerlike winter son, dan mag hierdie huis geskik wees vir julle. Met heerlike onderdak patio''s en balkonne aan beide kante asook ''n binne-braai, is onthaal tyd met familie en vriende verseker ''n fees. Die groter familie kan gemaklik in hierdie huis woon sonder om in mekaar se spasie te wees. Dit is ook stap afstand na die Reebok strand waar die walvisse heerlik baljaar.

Op grondvlak bied die huis die hoofslaapkamer met en-suite badkamer plus ''n 2de slaapkamer en gaste badkamer. Saam met dit is daar die ruim, goed toegeruste ooplan kombuis, eetkamer en ''n familiekamer. Die skuifdeur lei na die onderdak patio aan die see se kant met mooi uitsig. Aan die noordekant is ''n rustige groen gedeelte wat nie ontwikkel word nie.

Op die boonste vloer is die ander 2 slaapkamers met ''n badkamer, nog ''n familiekamer, die aparte braaikamer en balkonne aan beide kante. Van die boonste balkon af is die see uitsig amper 180 grade. Moenie wag om saam met ons na hierdie waardevolle woning te kom kyk nie.

Property details

  • Listing number T4836038
  • Property type House
  • Erf size 672 m²
  • Floor size 391 m²
  • Rates and taxes R 1 700

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 3
  • En-suite 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Open Parkings 1
  • Pet Friendly
  • Balcony
  • Built In Cupboards
  • Patio
  • Sea View
  • Entrance Hall
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Family Tv Room
  • Built In Braai

Photo gallery

Video