R 5 300 000
calculate bond costs

5 Bed House in Outeniqua Strand

5 3 1 766 m² 290 m²
HD Media

Ligging, Ligging, Ligging!

Wanneer kwaliteit afwerking, pynlike instandhouding en die perfekte ligging vir jou belangrik is, dan moet jy hierdie pragtige familie woning met ''n waardevolle, grondvloer woonstel oorweeg! Oupa en ouma kan baie gerieflik saam met die familie hier kom woon om die rustigheid en natuurskoon van Outeniquastrand en Groot Brakrivier te geniet OF verdien heerlike ekstra inkomste met die volledig toegeruste woonstel - vakansie verhuring of langtermyn. Daar is selfs ''n baie handige tuis kantoor op grondvlak, apart van die huis, indien jy bevoorreg is om tuis te kan werk. Die 5kW inverter, die 8kWh battery en sonpanele gaan jou nie net geld bespaar nie, maar jy gaan altyd krag h om jou huis en kantoor funksioneel te hou. Daar is selfs ''n hitte-pomp gekoppel aan die twee geysers om deurentyd warm water te h.

Al die vertrekke in hierdie huis het groot vensters wat die son & natuurlike lig in die huis laat instroom. Op die boonste vloer is die baie goed toegeruste kombuis oopplan met die eetkamer en die familie kamer. Die smeulstofie in die middel van die vertrek verseker dat die hele leefarea heerlik warm is tydens die winter maande. Die ruim onderdak balkon vloei vanuit die familie kamer (en ook die hoofslaapkamer) en bied beperkte see uitsig. Die woonhuis se 3 slaapkamers en 2 vol badkamers voltooi die boonste vloer se uitleg. Die 10 000 liter water tenks (reënwater) met ''n drukpomp gee genoeg kapasiteit om die mooi tuin in top kondisie te hou.

Klink hierdie na jou huis? Skakel ons om jou private besigtiging te reël.

Property details

  • Listing number T4811017
  • Property type House
  • Erf size 766 m²
  • Floor size 290 m²
  • Rates and taxes R 1 950

Property features

  • Bedrooms 5
  • Bathrooms 3
  • En-suite 1
  • Dining Areas 2
  • Garages 2
  • Open Parkings 1
  • Flatlets
  • Pet Friendly
  • Balcony
  • Built In Cupboards
  • Study
  • Entrance Hall
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Family Tv Room
  • Fireplace
  • Water Included

Photo gallery

Video