705 m² Land available in Great Brak River

705 m²

Groot Brakrivier Erf op Gholflandgoed te Koop

Die erf is effens skuins en front noord.

Hierdie is die ideale plek om jou aftreehuis te bou Dis veilig, naby die strand en winkels, en George Lughawe is net n kwartier se ry hiervandaan.

Kom geniet die rus en vrede.

Property details

  • Listing number T4788076
  • Property type Residential Land
  • Erf size 705 m²

Photo gallery

>