234 m² Land available in Glentana

234 m²

VACANT LAND IN DWARSWEG STRAND GLENTANA

Erf in Glentana!

Dwarsweg strand is ''n klein vakansie dorpie op die Tuin roete met ''n beheerde toegang wat tot privaatheid en sekuriteit bydra.

Hierdie spesifieke fol titel erf is agter ''n duin-sonder see-uitsig alhoewel jy die see kan hoor en is sowat 3 min se stap vanaf die strand.

Diere tot en met knie hoogte word toegelaat.

Sekere argitektoniese riglyne geld:

- Hier moet ''n hout huis gebou word. (nie Nutec nie)

- 99 vierkante meter onder en 99 vierkante meter bo is toelaatbaar.

- Adisioneel: Een of twee hout stoepe van ongeveer 27 vierkante meter elk is toelaatbaar.

- Die aangehegte huisplan is reeds goedgekeur duer die stadsraad.

- Landmeter en Osca sertifikate is reeds verkry.

- Die eienaar is tans besig met toestemming vanaf bosbou om bewaarde Melkhout bome te verwyder volgens bouplan.

- Erf groote is nie belangrik nie omdat jy nie rondom jou huis mag ontbos nie.(Melkhout bome bskermde spesie).

Centridge is a proudly South African real estate brand dedicated & ultimately committed to providing exceptional levels of service. Centridge offers tailor-made and effective solutions to any real estate agent, buyer or seller in a cost-effective manner.

Property details

  • Listing number T4723840
  • Property type Residential Land
  • Erf size 234 m²

Photo gallery

>