4 Bed House in Glentana
247 Gleniquarylaan, Glentana
AUCTION:
Fri. 27 Dec 2024 at 17:00
n Droomhuis voor op die See!
Erf Size 994 m
Floor Size 375 m
n Pragtige, ruim siersteen huis met 5 Slaapkamers & 4 Badkamers voor op die see met 180 see uitsigte! Ideaal vir groot families of n potensiële gastehuis met 2 vlakke. n Private houtpaadjie bied maklike toegang tot die strand.
This beautiful houses consists of 2 levels with picturesque views of the Garden Route, it is now your chance to own a piece of paradise.
Glentana is perfectly located and is just 15 minutes from George / Mossel Bay.
BOONSTEVLAK:
Die boonstevlak bied 3 Slaapkamers en 2 badkamers waarvan die hoofslaapkamer en-suite is. Die leefareas is ruim en die studeerkamer n muur van vensters wat prag uisigte bied. Ondervloerse verhitting. Daar is ook n onthaalarea en n ingeboude braai. Oop patio kyk uit oor die see.
ONDERSTEVLAK:
Die onderstavlak bied n sitkamer met n kaggel, TV-kamer, gaste-toilet, oopplan kombuis en n ontbytkamer. Daar is ook n gaste slaapkamer met n badkamer. Die vertrekke gaan uit op die stoep met prag uitsigte oor die see!
WOONSTEL:
1 Slaapkamer woonstel met n tv-kamer, kombuisie en n aparte ingang.
Daar is genoeg parkering met 3 motorhuise.
PAYMENT TERMS:
5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.
Property details
- Listing number T4891712
- Property type House
- Listing date 4 Dec 2024
- Land size 997 m²
- Floor size 385 m²
Property features
- Bedrooms 4
- Bathrooms 3
- En-suite 1
- Lounges 1
- Dining areas 1
- Garage parking 3
- Storeys 2
- Flatlets
- Pet friendly
- Built in cupboards
- Laundry
- Patio
- Scenic view
- Sea view
- Study
- Entrance hall
- Kitchen
- Garden
- Scullery
- Family TV room
- Paving
- Guest toilet
- Built In braai