R 4 200 000
calculate bond costs

3 Bed House in Fraaiuitsig

3 3 1 162 m² 330 m²

Fraaiuitsig Ruim Gesinswoning te Koop

Sonnige 3 slaapkamer woning in gewilde area, met n mooi uitsig na die berge.

Moderne goed toegeruste kombuis.

Die hoofslaapkamer op die boonste vlak het n stoep met uitsig na die noorde kant.

Die woonstel en motorhuis is losstaande van die hoofwoning.

Geleë naby die gewilde strande en winkelsentrum, en slegs 20 minute vanaf die George lughawe.

Kom maak jou tuis in hierdie lieflike woning.

Property details

  • Listing number T4725828
  • Property type House
  • Erf size 1 162 m²
  • Floor size 330 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 3
  • En-suite 1
  • Lounges 1
  • Garages 2
  • Alarm
  • Balcony
  • Built In Cupboards
  • Fenced
  • Scenic View
  • Entrance Hall
  • Kitchen
  • Garden
  • Scullery
  • Family Tv Room
  • Paving
  • Built In Braai

Photo gallery