R 2 100 000
calculate bond costs

3 Bed House in Kuruman

3 2

Moenie die kans misloop. Bekoorllike 3 Slaapkamer Te Koop

Hierdie eiendom is nie net ''n huis nie dit is ''n lewenstyl. Drie ruim slaapkamers elk met sy eie karakter. Twee badkamers, waarvan een''n en suite-badkamer is. Oopplan leefarea waar die sonlig straal met ''n warmgloed net reg vir daardie geseligge kuiers. Hierdie huis het karakter. Die kombuis is toegerus met genoeg pakplek, gasstoof , opwaskamer apart van die kombuis. Genoeg ingeboude kaste, twee jo-jo watertanks, dubbele motorhuis, afdak vir twee voertuie. Perfekte ligging naby gelee skole en winkelsentrums. Hierdie geleentheid is skaars

Property details

  • Listing number T4790901
  • Property type House

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Pet Friendly

Photo gallery