R 3 900 000
calculate bond costs

3 Bed House in Mookgophong (Naboomspruit)

3 3 2 245 m² 190 m²

Uitsonderlike mooi en gerieflike aftree huishuis te koop by DIE OOG Naboomspruit.

Die Oog Aftree Landgoed naby Naboomspruit is een van die beste keuses vir U aftrede.

Wat bied Die Oog Aftree Landgoed:-

Dit is n Deeltitel belegging met Mediese gemoedsrus, Leefstyl dienste, Vakansie leefstyl en n aktiewe gemeenskapslewe.

Hierdie unieke twee slaapkamer dubbel verdieping huis met n eenslaapkamer woonstel is so perfek beplan vir U aftrede en vir U kinders en kleinkinders wanneer hulle kom kuier.

Wat n asemrowende uitsig vanaf die stoep! Sonsopkoms en sonsondegang hier is n sprokie.

Die toegang tot hierdie spog huis is so interessant , mens sal nooit dink dat hierdie huis eintlik n dubbel verdieping huis is nie.

n Enorme oopplan vertrek met die sitkamer, eetkamer , TV kamer en kombuis nooi mens vriendleik in na die voorstoep met die pragtige uitsig. Die kaste is van soliede kiaat hout en die vloer teëls harmoniheer perfek in met die graniet afwerkings van die huis.

Elke kamer het n en-suite badkamer en baie ingeboude kaste Die Kombuis se kaste is uiters r gerieflik ingerig met baie laaie en pakplek. Die opwas gedeeelte is appart.

Die grondvloer bied n eenslaapkamer gaste woonstel met n sitkamer , kombuis en lieflike buitelug stoep en braai area. Hier loop die wild letterlik tot teen die huis. Hierdie woonstel kan met n golfkar van buite af bereik word met die netjiese plaveisel paadjie, of mens kan met die trappe na onder en bo beweeg. U kinders sal dit so geniet!

n Sonpaneel stelsel met lithium batterye verskaf krag aan die hele huis.

Die sentrale verkoelings stelsel is net n plesier!

Hier is net gemak en gerief

Kom kyk gerus kontak my vandag nog vir U afspraak.

Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag

Property details

  • Listing number T4442860
  • Property type House
  • Listing date 5 Dec 2023
  • Land size 245 m²
  • Floor size 190 m²
  • Rates and taxes R 1 650
  • Levies R 4 174

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 3
  • En-suite 3
  • Lounges 2
  • Dining areas 1
  • Garage parking 2
  • Flatlets
  • Balcony
  • Laundry
  • Patio
  • Pool
  • Study
  • Garden
  • Scullery
  • Aircon

Photo gallery

Video