R 1 620 000
calculate bond costs

2 Bed House in Modimolle

2 2 2 962 m²

2 Slaapkamer Aftree-eenheid Te Koop in Modimolle

Aftree-eenheid te koop in Modimolle.

Baie netjiese en ruim eenheid te koop in ''n aftree oord. Die eenheid het ''n pragtige tuin

Hierdie eenheid bestaan uit die volgende :

2 slaapkamers

2 Badkamers

oopplan leef- / eetarea

Dubbel motorhuis

3 motorafdakke

1 Karavaanafdak

3 watertenks met drukpomp

Pragtige tuin met lieflike sonstoep

Sonkragstelsel, net die oond en geiser werk met elektrisiteit.

En vele meer

Kontak my gerus om ''n besoek aan die pragstuk te doen.

Property details

  • Listing number T4755241
  • Property type House
  • Erf size 2 962 m²
  • Rates and taxes R 1 200

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Laundry
  • Patio
  • Study

Photo gallery