R 1 595 000
calculate bond costs

2 Bed House in Modimolle

2 2 542 m²

2 Bedroom Retirement House for Sale Modimolle

Netjiese aftreehuis te koop in Modimolle.

Reg vir intrek en bly in hierdie lae onderhoud huis en ideaal vir 50 plus persone wat in ''n veilige, stil en rustige bosveldomgewing wil aftree.

Die huis bied:

2 Slaapkamers en 2 badkamers, met ensuite badkamer by die hoofslaapkamer.

Ten volle geteëlde vloer regdeur.

Die oopplan sit/eetkamer en kombuis verwelkom die besoeker en gee gevoel van ruimte.

Langs die dubbel motorhuis met dubbel afdak voor, is die karvaan garage met maklike toegang van die straat kant.

Daar is ''n noordstoep en suidstoep met privaat klein agtertuin en ommuurde privaat voor area.

Property details

  • Listing number T4711357
  • Property type House
  • Erf size 542 m²
  • Rates and taxes R 1 200

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Pet Friendly
  • Patio

Photo gallery