1 497 m² Land available in Koro Creek Golf Estate

1 497 m²

Vacant Land / Plot in Koro Creek Golf Estate For Sale

Bou jou droomhuis in ''n spog gholflandgoed in die Bosveld ! Bouplanne beskikbaar op aanvraag, groot en ruim erf, klein wild loop vrylik rond tussen die erwe, baie veilig en privaat, perfek vir die persoon wat hou van luuksheid met ''n tikkie bosveld en weg van die stad se gejaag.

Property details

  • Listing number T4299690
  • Property type Residential Land
  • Erf size 1 497 m²
  • Levies R 2 673

Photo gallery