1 Bed Apartment in Willow Park Manor
COZY 1 SLAAPKAMER GRONDVLOER WOONSTEL IN EEN VAN BESTE AFTREE OORDE IN PRETORIA OOS
Kom geniet die spasie van hierdie gronvloer woonstel in Wilgers AftreeOord
Die Oord is bekend vir sy breëpaaie waar die mense rustig kan stap en die tuine geniet in die veiligheid van die Aftree Oord
Die eenheid bied n groot slaapkamer met n groot badkamer en stort wat rystoel vriendelik is.
Daar is n oopplan kombuis en sitkamer wat uitloop op n stoepie en die gemeenskaplike tuine
Die kombuis het plek vir n wasmasjien en n yskas
Die Aftree Oord bied die volgende:
Hoë standaard 24/7 Sekuriteit met wagte by die hekke en wat ook die Oord binne patroleer
24/7 Mediese Versorging(Frail Care) met n addissionele oord suster wat na die inwoners van die woonstelle en huise kyk
Ook n privaat Dokter wat elke week die Oord besoek vir inwoners wat n dokter wil sien of net n voorskrif vir medisyne moet kry
Restaurant met geen verpligte etes asook n koffie kroeg met die lekkerste broodjies en koeke
Wassery indien jy nie self jou klere wil was en stryk nie
Ook n haar salon en plek waar jy jou naels en voete kan versorg
Daar is n bussie wat 3 keer n week na die naaste Winkelsentrums soos The Grove Mall ry
Maklike toegang na die Hoof Paaie soos Simon Vermoten Lynnwood en dan N4 en N1 Hoofweg
Property details
- Listing number T4869157
- Property type Apartment
- Listing date 16 Nov 2024
- Land size 2 ha
- Floor size 47 m²
- Rates and taxes R 850
- Levies R 1 656
Property features
- Bedrooms 1
- Bathrooms 1
- Lounges 1
- Open parking 1
- Access gate
- Club house
- Patio
- Wheel chair friendly
- Garden
- Intercom