1 Bed Apartment in Willow Park Manor

1 1 2 ha 47 m²

NETJIESE 1 SLAAPKAMER WOONSTEL IN BEKENDE AFTREE OORD PRETORIA OOS

Moenie talm nie want dan is die eenheid verkoop

Baie netjiese en stil eenheid in die Aftree Oord aan die Ooste kant van Pretoria te koop

Bied jou oopplan kombuis /sitkamer wat met skuifdeur wat uitloop op n sonnige balkon

Die hoof slaapkamer en sitkamer kyk Noord met die gevolg dat heerlike son in die winter in die vertrekke skyn

Nie nodig om trappe te klim nie.daar is op verskeie plekke hysbakke geinstalleer wat ook aan n generator gekoppel is

Stort en gange is rystoel vriendelik

Afdak vir voertuig beskikbaar

Die Aftree Oord bied die volgende:

Frailcare Afdeling met n Matrone en span

Mediese ondersteuning vir eenhede wanneer benodig

Dokter weekliks beskikbaar indien afspraak gemaak is

Plus/minus 6km vanaf Wilgers Life Hospitaal

Haarsalon, Restaurant ,Koffiekroeg en ontspanningsaal

Busvervoer na verskillende winkel sentrums soos The Grove Mall ens

Fibre en Wifi kan ginstalleer word deur u service provider

Vinnige toegang na N4/N1 Snelweg asook Simon Vermoten en Lynnwood

Veilig om in die breë strate van die oord te loop of met loopraam te beweeg

Property details

  • Listing number T4753152
  • Property type Apartment
  • Erf size 2 ha
  • Floor size 47 m²
  • Rates and taxes R 750
  • Levies R 1 500

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Access Gate
  • Balcony
  • Club House
  • Wheel Chair Friendly
  • Kitchen
  • Electric Fencing

Photo gallery

>