2 Bed Townhouse in Amandasig

2 1 1

Tree u af? Kom besigtig hierdie pragtige huis in ''n sekuriteits-aftreeoord teen die hang van die Magaliesberg!! Kontak my vandag vir ''n afspraak om hierdie ongelooflike eiendom te besigtig!

Pragtige 2 slaapkamer huis in Pretoria-Noord, naby Wonderpark. 2 Gemotoriseerde motorhuise, 2 badkamers met aparte stort (116 vierkante meter).

Etes beskikbaar op oord +-R55 per ete, maar nie verpligtend nie.

1 Klein hondjie word toegelaat !

Verswakte sorg (frail care) is op die oord indien nodig.

Heffing R1500pm (sluit water & versekering op die gebou in).

Property details

  • Listing number T4126437
  • Property type Townhouse
  • Rates and taxes R 500
  • Levies R 1 500

Property features

  • Bedrooms 2
  • Bathrooms 1
  • Garages 1
  • Open Parkings 1
  • Kitchen
  • Garden
  • Family Tv Room
  • Paving

Photo gallery