R 6 500 000
calculate bond costs

5 Bed House in Groenvlei

5 4

Hierdie eiendom, wat oor ''n omtrek van 1 hektaar strek is in die bekende en veilige Groenvlei area gelee. Dit is gerieflik naby die stad gelee in n doodloopstraat.

Dit bied ''n pragtige 5-slaapkamer familie woning en ''n moontlike inkomste genererende woonstel wat ook ideaal is vir ekstra akkommodasie vir gaste.

Die huis beskik oor n ruim kombuis met opwaskamer, ''n oopplan sitkamer en eetkamer met ''n binnebraai, wat perfek is vir vermaak. Daar is 4 badkamers, waarvan 2 en suite is, en ''n gerieflike linnekas vir ekstra berging.

Die eiendom funksioneer volledig op ''n sonkragstelsel, met 2x8kW inverters, 2x14kW batterye en 44x460kW panele, wat verseker dat jy altyd krag het. Verder is daar 2x 5000L JoJo tenks met ''n drukpomp en ''n besproeiingstelsel, wat die tuin groen en welige hou. Buitegeboue bestaan uit n dubbel motorhuis en stoor asook n 2 slaapkamer woonstel.

Die lieflike swembad voeg die finale bietjie luuksheid by hierdie indrukwekkende eiendom.

Property details

  • Listing number T4731413
  • Property type House
  • Rates and taxes R 2 950

Property features

  • Bedrooms 5
  • Bathrooms 4
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Flatlets
  • Pet Friendly
  • Laundry
  • Pool
  • Staff Quarters
  • Kitchen

Photo gallery

>