R 5 800 000
calculate bond costs

4 Bed House in Groenvlei

4 2

Groenvlei bied met trots hierdie indrukwekkende en ruim woning aan wat oor 1-hektaar strek!

Hierdie pragtige ruim 4-slaapkamer woning bied alles wat ''n gesin kan begeer. Een van die hoogtepunte is beslis die 550 sqm pakhuis met teelvloere en ablusiegeriewe.

Die oopplan-leefareas sluit ''n gesellige eetkamer, netjiese kombuis met spens en ''n handige waskamer in. Die hoofslaapkamer spog met ''n groot instapklerekas en daar is twee en-suite badkamers asook ''n addisionele gastekamer.

Daar is ook n veelsydige vertrek wat as kantoor, gimnasium of vermaakarea gebruik kan word.Verder bied dit ook ''n 50 sqm 1-slaapkamer woonstel wat ''n inkomste kan genereer. Die groot balkon bied die ideale plek vir ontspanning.

Ekstras sluit in:

- 1 x 10 000L JoJo-tenk

- Boorgat

- Swembad

- Dubbel motorhuis

- Kragopwekker

Property details

  • Listing number T4703440
  • Property type House

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Flatlets
  • Balcony
  • Laundry
  • Pool
  • Study
  • Kitchen

Photo gallery

>