R 1 850 000
calculate bond costs

Farm in Brandfort

Ontdek die unieke geleentheid om ''n 257 ha stuk grond te besit, tans in gebruik vir die boer van as n Veepos.

Hierdie verskuilde eiendom is ''n skaars juweel en bied die ideale omgewing vir boerdery.

Met ''n boorgat en sonpomp wat die veesuiping in die middel van die plaas voorsien, is water voorsiening eenvoudig en betroubaar. Daar is ''n Serwituut - Tweespoorgrondpad wat deur die eiendom loop vir die buurman se gebruik as veepos.

Hierdie grote plasies kom selde in die mark. Moet nie hierdie kans misloop nie.

Prys: R1.85 miljoen plus BTW.

Kontak my gerus vir meer inligting of om ''n afspraak te maak!

Property details

  • Listing number T4678023
  • Property type Farm

Property features

  • Pet Friendly

Photo gallery

>