R 6 200
Deposit: R 6 200

1 Bed House in Montana Tuine

1 1
Available From: 01 Nov 2024

Bekostigbare bachelor - Twee Riviere Aftreeoord

Die eenheid is gelle in die gewilde Twee Riviere Aftreeoord in Montana-Tuine. Die eenheid is kompleet met ''n oopplankamer / sitkamer, kombuis en heerlike groot badkamer.

Fasiliteite:

Sorgsentrum

24 uur Sekuriteit

Haarsalon

Skoonheidsalon

Biblioteek

Eet / gemeenskapsaal

Doktersbesoeke en kliniek

Bussie na die winkels en vele meer

Property details

  • Listing number RR4224956
  • Property type House

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Security Post

Photo gallery