R 2 000
Deposit: R 4 000

1 Bed Garden Cottage in Kilner Park

1 1 1
Available Now

Kry daardie "ek is tuis"-gevoel!

Netjiese, klein wooneenheid in 'n agtertuin. Vir een persoon. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Die eenheid bestaan uit ‘n kamer, ‘n klein kombuishoekie, 'n ruim klerekas en 'n badkamer met ‘n stort. Die kamer het ook sy eie binnehof, eie ingang en is geleë in 'n stil area en 'n mooi tuin. Onderdak parkeerarea vir een voertuig is ingesluit by die kamer. Ideaal vir ‘n student.

Elektrisiteit is uitgesluit. Die kamer het sy eie meter vir elektrisiteitsverbruik.

Die Universiteit van Pretoria is 6km of ongeveer 10min. se ry vanaf die perseël. 'n Super Spar is 1km vanaf die perseël geleë en die busroete is letterlik 300m ver.

Sorg dat iemand anders jou nie voorspring nie! Kontak Shayne telefonies slegs tussen 16:30-18:00 of stuur 'n WhatsApp.

Property details

  • Listing number RR2420581
  • Property type Garden Cottage

Property features

  • Bedrooms 1
  • Bathrooms 1
  • Covered Parkings 1
  • Access Gate
  • Fenced
  • Garden
  • Garden Cottage
  • Water Included

Photo gallery

>