R 2 990 000
calculate bond costs

5 Bed House in Klein Brak River

5 3 1 617 m² 186 m²

Hierdie eiendom is ideaal vir die uitgebreide familie wat graag apart op dieselfde perseel wil woon of moontlik ''n leefeenheid uitverhuur vir addisionele inkomste. Tans is daar 3 aparte wooneenhede wat soos volg verdeel is.

Die eerste eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 vol badkamer en ''n oopplan kombuis en leefarea.

Die tweede eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer met bad, toilet & wasbak en ''n oopplan komkuis en leefarea.

Die oorspronklike dubbel motorhuis is omskep in ''n oopplan bachelor eenheid met ''n kitchenette, badkamer met ''n stort en leefarea.

Al die vloere is bedek met teëls en die vensters is aluminium. Daar is twee wendy huise op die eiendom wat ingesluit is by die eiendom.

Kontak ons gerus indien hierdie waardevolle eiendom aan jul behoeftes voldoen.

Property details

  • Listing number T4672531
  • Property type House
  • Erf size 617 m²
  • Floor size 186 m²
  • Rates and taxes R 1 700

Property features

  • Bedrooms 5
  • Bathrooms 3
  • Dining Areas 2
  • Open Parkings 1
  • Pet Friendly
  • Built In Cupboards
  • Kitchen
  • Garden
  • Family Tv Room

Photo gallery