234 m² Land available in Dwarswegstrand

234 m²

Dwarswegstrand is ''n klein vakansiedorpie op die tuinroete met beheerde toegang wat tot privaatheid en sekuriteit bydra. Hierdie spesifieke voltitel erf is sowat 2 minute se stap van die strand af. Sy ligging is agter ''n duin - hy het nie ''n see-uitsig nie maar die see kan wel gehoor word.

Diere tot en met kniehoogte word word toegelaat.

* ARGITEKTONIESE RIGLYNE*

* Hier moet ''n houthuis gebou word (nie Nutec nie)

* 81 vkm onder en 81 vkm bo is toelaatbaar

* Addisioneel: een of twee houtstoepe van ongeveer 27 vkm elk is toelaatbaar

* Maksimum hoogte: 5m bo straatvlak

* Erfgrootte: Is nie belangrik nie omdat jy nie rondom jou huis mag ontbos nie (Melkhoutbome is ''n beskermde spesie).

Die aangehegte huisplan is reeds goedgekeur deur die stadsraad. Landmeter en Oscasertifikate is reeds verkry. Die eienaar is tans besig om die nodige toestemming van Bosbou te verkry sodat melkhooutbome wat in die pad is verwyder mag word.

The Garden Route and specifically this part is not only renowned for its pristine beaches, but also for fynbos and its abundance of bird life. Dwarswegstrand is a short drive from George Airport, Oubaai, Herolds Bay, the village of Groot Brak and a mere 25-minute drive from the well-known holiday town of Mossel Bay.

One of the last one''s standing!

Property details

  • Listing number T4777671
  • Property type Residential Land
  • Erf size 234 m²
  • Levies R 850

Photo gallery

>