1 ha Farm in Kleinfontein

hoewe kleinfontein
1 ha

Onverbeterde Hoewe Te koop vir slegs R370 000,00 in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.

Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge.

Hierdie pragtige siersteen huis bied die volgende: 2-Slaapkamers, 1-Badkamer met n aparte gaste toilet, Kombuis, groot leefarea, 2-toesluitmotorhuise. n bachelor woonstel Semi solar sisteem met twee solar geisers.

Kleinfontein is ''n eksklusiewe, omheinde sekuriteitsdorp met n sy eie hoewes en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.

Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''nAandeleblokskemais ''n vorm vaneiendomsbesitinSuid-Afrika.In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.

Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyfsreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.

Property details

  • Listing number T4412210
  • Property type Farm
  • Erf size 1 ha

Photo gallery