POA

250 ha Farm in Darling

250 ha

Uitstekende wingerd en saaigrond met baie potensiaal.

23ha gevestigde wingerd waarvan 14ha Sauvignon Blanc en 9ha Shiraz

Addisionele 60ha geskik vir aanplant van wingerd asook 30ha vir die aanplant van olyfbome.

Die res kan aangewend word vir weiding van vee of baie goeie saaigrond.

Asemrowene uitsig op die Weskus ,Tafelberg en die Kaapse metropool.

Goeie geleentheid as leefstyl eiendom met ''n goeie inkomste.Die eiendom bied die geleentheid om ''n huis van jou keuse te bou.

Die navorsing vir die sink van boorgate is alreeds gedoen en is beskikbaar.

Property details

  • Listing number T4478787
  • Property type Farm
  • Erf size 250 ha

Property features

  • Pet Friendly

Photo gallery

Video

>