POA

3155 ha Farm in Vredenburg

3155 ha

3 x Uitstekende saai en vee plase - totaal 3155 Ha nou te koop

Skuitjiesklip 902 Ha waarvan 717 Ha bewerkbaar.

Boesakskraal 1132 Ha waarvan 820 Ha bewerkbaar.

Waterklip 1168 Ha waarvan 876 Ha bewerkbaar.

Al 3 plase het elk hul eie infrastruktuur en is goed beplan.

Plase is geoormerk vir die oprigting van windturbines wat goeie addisionele inkomste kan bied.

So ''n groot eenheid of die afsonderlike plase in die pragtige en goeie area kom selde in die mark.

Plase is ongeveer 2 km vanaf die pragtige vakansiedorp, Paternoster.

Besigtiging slegs per afspraak.

Property details

  • Listing number T4443333
  • Property type Farm
  • Erf size 3155 ha

Property features

  • Pet Friendly

Photo gallery

>