POA

461 ha Farm in Hopefield

5 4 461 ha

Veiling: 26 April 2024 @ 11:00

Plek: Op die Perseel

Besigtig: Slegs per afspraak.

461 ha op die oewer van die Bergrivier.

Goed ontwikkelde plaas met ''n uistekende gediversifiseerde boerdery.

10ha Pekaneut bome onder drupbesproeiing.

60ha gevestigde lusern onder 5 spilpunte.

150ha gevestigde rooibostee lande.

150ha Droeland.

Uitstekende ruim plaaswonig met ''n pragtige uitsig op die oewer van die Bergrivier.

38.4 ha ingelyste water uit die Bergrivier.

Hierdie is ''n plaas in volle produksie.

Uitstekende infrastruktuur, baie goed ontwikkel met nog uitbreidings moontlikhede.

Die Losgoed Veiling vind plaas na die Eiendoms-Veiling!

Property details

  • Listing number T4455942
  • Property type Farm
  • Erf size 461 ha

Property features

  • Bedrooms 5
  • Bathrooms 4

Photo gallery

>