3 Bed House in Citrusdal

3 2 918 m²

Ruim 3 slaapkamer huis te koop in bo dorp van Lutzville!!!! Huis kan gehuur word ook met opsie om te koop.

Waaruit bestaan hierdie eiendom!!!

As jy by die huis se voordeur instap,stap jy in jou leefarea in, Daar is ''n klein kantoor en ook ekstra vertrek wat gebruik kan word vir ekstra tv kamer,4de slaapkamer of jy kan hierdie vertrek se mure uit breuk dan het ''n ekstra groot eetkamer en kombuis. Die kombuis is ruim en het mooi hout kaste, Eetkamer stap deur na jou dbl motorhuis, In die motorhuis is daar ''n ingeboude braai.

As jy deur die kombuis na die kamers stap, is daar ''n ruim waskamer, Familie badkamer met stort,bad en aparte toilet. 1ste slaapkamer het ingeboude kaste, 2de slaapkamer het nie ingeboude kaste nie( maar kamer is regtig baie ruim) Hoofslaapkamer het genoeg kaste en is ''n heerlike ruim kamer met aircon en ensuite badkamer.

Hierdie huis is regtig ''n moet sien!!!! Bel my vandag nog vir ''n afpraak en maak die huis joune voor 2023 sy deur sluit!!! Ons help met finansierings aansoeke!!!

Property details

  • Listing number T4380001
  • Property type House
  • Erf size 918 m²
  • Rates and taxes R 750

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • En-suite 1
  • Lounges 2
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Pet Friendly
  • Built In Cupboards
  • Laundry
  • Storage
  • Kitchen
  • Garden
  • Family Tv Room
  • Built In Braai
  • Aircon

Photo gallery

>