2611 ha Farm in Touws Rivier

2611 ha

Touwsrivier plaas te koop.

Grootte 2 611ha

Dit is ''n afgelee stuk grond met geen infrasruktuur. Die plaas is bereikbaar met ''n pad oor die bestaande eienaar se grond.

Hierdie plaas is baie afgesonder, in ''n pragtige omgewing met berge,klowe en waterstroompies.

Tipiese karooveld met kleinwild wat vry rondloop. Daar kan met kleinvee op die eiendom geboer word.

Vir watervoorsiening is daar daar ''n ooreenkoms met ''n buurman vir die gebruik van sy boorgat vir veesuiping. Verder is daar 3 boorgate, fontein en gronddam en verskeie klein riviertjies wat meestal aktief is in die winter en lente.

Besigtiging kan slegs op afspraak gedoen word.

Property details

  • Listing number T4561590
  • Property type Farm
  • Erf size 2611 ha

Property features

  • Pet Friendly

Photo gallery

>