2315.4 ha Farm in Williston

2315.4 ha

''n Pragtige ontwikkelde skaapplaas in die Williston area. Die plaas beskik oor 60% grasveld en 40% bergveld. Die plaas is Jakkalsproef omhein en ge-elektrifiseer. Die gemiddelde reënval is ongeveer 120mm/jaar.Die eienaar is vir BTW gerigestreer.

Eskom: Nee

Boorgate: 2

Windpompe: 2

Damme: 2 x Sement

Krale: 2 stelle met veehanteringsgeriewe

Kampe: 7

Toestand van draad: Goed

Suipings: 7

Reënval: 120 mm per jaar

Drakrag: 1:6:5/KVE 1:38/GVE

Soort Weiding: 60% Grasveld, res bergveld

Naaste dorp: Williston, 70km

Naaste koperasie: Williston, 70km

Property details

  • Listing number T4139037
  • Property type Farm
  • Erf size 2315.4 ha
  • Rates and taxes R 1
  • Levies R 1

Photo gallery

>