POA

8960 ha Farm in Williston

8960 ha

Uitstekende gespaarde plaas. Bogemiddelde grootte eenheid.

Goeie gemengde veld met goeie stand van bossieveld en Boesmansgras.

11 kampe met 13 boorgate.

Stewige 3 slaapkamer woonhuis. arbeidershuis. koeistal en dubbelmotorhuis.

Die plaas het sowat 3 jaar laas vee gedra, dus is die stand van die veld uitsonderlik.

Veld varieer tussen Boesmansgras / Kriedoring mengsel op sagte grond en ranteveld met skaap-envyebos.

Gannaleegte in 5 kampe.

Maklike terrein en oral toeganklik.

Goeie leegteveld.

Naby die dorp op teerpad.

Opstal nie sigbaar van die pad nie.

Inligting en tenderdokumente beskikbaar.

Property details

  • Listing number T4036038
  • Property type Farm
  • Erf size 8960 ha

Property features

  • Pet Friendly

Photo gallery

>