3 Bed House in Sutherland

6 piet retief
3 1 4 798 m²

Stewige Italiaanse geboude lady is gereed om jou te ontvang in die Karoo. Ideaal vir wegbreek uit die stad! Om alles toe te trek om net weer te kom rus.

Alarm stelsel, veiligheids deure en diefwering is alles in plek. Die tuin is self onderhoudend en het min aandag nodig.

3 kamers, hoofslaapkamer het baie netjiese ingeboude kaste in.

Die kombuis veras jou met ''n Rayburn stoof vir Sutherland se koue dae. Die sitkamer met die unieke Italiaanse ronde vensters is gebou om ten volle son te verkry op die regte tye. Mooi netjiese kosyne! Vloere het tans matte op met houtvloere onder.

Netjiese Wendy huis vir pakplek.

Veilige toegesluite garage met motor afdak langs aan.

Kom geniet die Karoo!

Property details

  • Listing number T4618372
  • Property type House
  • Erf size 798 m²

Property features

  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 1
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Covered Parkings 4
  • Pet Friendly
  • Alarm
  • Security Post

Photo gallery

>