5 Bed House in Sutherland

202 van der merwe
5 1.5 1141 m² 490

Hierdie 5 slaapkamer huis is meer as net ''n gesinshuis, daar is genoeg spasie vir 4 groot gesinne om bymekaar te kom. Alles onder een dak vir Kersfees, alle vakansiedae, paasnaweke. Vriende kom kyk sneeu, almal is welkom!!

Die mooi en netjiese kombuis met ingeboude stoof, groot tafel vir kaart speel en soetwyn drink.

Die braaiplek is ruim met ''n pooltafel vir die kinders. (darts word gespeel) Die kaggel in die sitkamer is vir die ouma wat wil tennis kyk terwyl die kinders om haar speel.

Al die groot ruim kamers het ingeboude kaste.

Die idiale geleentheid om te koop voor al die 100de gaste Sutherland inkom!!

Daar is nie ''n beter tyd as nou nie, die Windlaaiers en ander ontwikkelaars is tans besig om Sutherland in te stroom. Jy kan hierdie huis vinnig af betaal!!

Groot erf van 1141!!!!!!!

Dubbele garage!

Alle meubels in die huis is nie te koop nie. Sekere erf meubles word uitgehaal. Lys sal voorsien word sodra koper vra.

Property details

  • Listing number T4499894
  • Property type House
  • Erf size 1141 m²
  • Floor size 490 m²

Property features

  • Bedrooms 5
  • Bathrooms 1.5
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Pet Friendly
  • Patio
  • Security Post
  • Furnished

Photo gallery

>