4 Bed House in Calvinia

4 2 1642 m²

4 Slaapkamer woonhuis te koop in die pragtige dorp, Calvinia Noord Kaap.

Die woonhuis bied die volgende:

4 Slaapkamers. (Al die slaapkamers is toegerus met matte, ingeboude kaste en dakwaaiers)

1 Vol Badkamer en En-Suite by hoofslaapkamer.

Kombuis met ingeboude kaste, stoof en lugreeling

Aparte waskamer.

Sitkamer (Matte en dakwaaier)

TV Kamer / Eetkamer (Ingeboude braai, Teëlvloer, Lugreëling en skuifdeur na buite braai.)

Buitegeboue:

Enkel Motorhuis.

Onderdak parkering vir 4 voertuie.

Buite braai area.

Ekstra tot hierdie eiendom:

2x 2500 Liter water tenke

Buite sekuriteitsligte, sekuriteits balke en alarm in huis.

Son warmwater stelsel.

Sonkrag stelsel bestaande uit 7.2kw omsetter en 5kw battery.

Stoorkamer vir tuingereedskap.

Ten volle omhein met duiwelsvurk heining en sekuriteitshekke voor die huis.

Goed versorgde en beplande tuin.

Hierdie eiendom is baie goed geleë in Calvinia naby Hoërskool.

Die eiendom is baie goed onderhou en die nuwe eienaar kan net intrek en woon.

Besigtiging van die eiendom alleenlik op afspraak

Skakel die agent vir meer besonderhede en afspraak.

Property details

  • Listing number T4345466
  • Property type House
  • Erf size 1642 m²
  • Rates and taxes R 1 086

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 1
  • Pet Friendly
  • Security Post

Photo gallery

>