6572.5 ha Farm in Brandvlei

6572.5 ha

Regte Boesmanlandse plaas met Boesmangras, Ganna en verskeie bosse as bedekking. Die plaas het volop en baie lekker water. Boorgate is vlak en daar is geen pypleiding. Die infrastruktuur is baie goed en daar is krag in die huis. Dit is baie maklik om op die plaas te boer.

Die plaas beskik oor n 4 Slaapkamer woonhuis waarvan n gedeelte asbes is. Daar is store en arbeiders huise en die plaas is verdeel in 11 kampe.

Sonkrag: 3,75 Omsetter

Boorgate: 8

Windpompe: 7

Solarpompe: 1

Damme: 7 (Sement)

Suipings: 11

Tenks: 1 x 10 000L

Indringer bos: Prosopis in laagte

Kampe: 11

Toestand van draad: Goed

Hoeveel skaap/bees kan geboer word: 600 kleinvee

Krale: 5

Stalle: 2

Verbeteringe/Geboue:

2 x Store, 2 x Arbeidershuise, 2 x Enjinkamers, Waskamer, Voerkamer (+ 2 waenhuise)

4 Slaapkamer woonhuis met 2,5 Badkamers, Kombuis, Ooplan eet- en sitkamer, Studeer kamer, Opwas en n tuin.

Grondpad km: 58km

Naaste drop: Brandvlei

Property details

  • Listing number T4340713
  • Property type Farm
  • Erf size 6572.5 ha

Photo gallery

>