R 12 000 000

calculate  bond costs

8006 ha Farm in Brandvlei

8006 ha

n Goed ontwikkelde skaapplaas in die Brandvlei area. Die plaas beskik oor n netjiese 3 slaapkamer woonhuis toegerus met n 5kva solarsisteem. Daar is goeie gemengde weidings van 70% bossieveld en 30% gsarvlakte. Die reënval is gemiddeld 180mm/jaar. Die plaas beskik oor voldoende water vir vee. Die plaas is rondom geëlektrifiseer. Die eienaar is vir BTW gerigestreer.

Sonkrag: 5 kva enkelfase

Boorgate: 16 waarvan 11 toegerus is

(7 met windpompe,4 met sonpompe)

Windpompe: 10

Solarpompe: 2

Damme: 5 x Grond en 3 x Sement

Tenks: 30 x tenks , 5000l

Suipings: 25

Drakrag: 1:6ha/GVE

Soort weiding: 70% Bossieveld

Kampe: 21

Toestand van draad: Baie goed, Jakkalsproef omhein en geëlektrifiseer

Krale: 6 Goed ontwikkel met veehanteringsgeriewe

Stalle: 3

Indringer bos: Prosopis

Verbeteringe:

3 Slaapkamer woonhuis met buite geboue (Waskamer, batterykamer en toilet)

2 x Werkers huise

3 x Store

Property details

  • Listing number T4139225
  • Property type Farm
  • Erf size 8006 ha
  • Rates and taxes R 1
  • Levies R 1

Photo gallery

>