1430 ha Farm in Barkly West

1430 ha

Plaas opgedeel in verskeie kampe elk met eie suiping. Krale, drukgange, damme en windpompe. Weiveld in baie goeie toestand in navolging van bewese weiveld strategie. Goed gevestigde vee mark in nabye omgewing (Koopmansfontein, Reivilo, Kuruman). Geen Eskom krag nie. Ou woonhuis wat gebruik word onderskeidelik vir arbeider akkomodasie en stoor van veevoer en lekke.

Property details

  • Listing number T4178508
  • Property type Farm
  • Erf size 1430 ha

Photo gallery

>