R 23 510 000

calculate  bond costs

1 ha Farm in Upington

1 ha

Die plaas bied gemengde Gemengde Kalahari weiding en heinings wat in n goeie toestand is.

Die helfte van die plaas se buiteheining is ge-elektrifiseer vir ongediertes.

Geen verblyf beskikbaar en geen grondeise nie. Die grond word sonder vee verkoop.

Die algehele toestand van die plaas is goed en weiding is goed opgepas.

Daar is n myn op die plaas van so ongeveer 200 hektaar met n aparte kaart en Transport Akte (ander eienaar)

Property details

  • Listing number T4067716
  • Property type Farm
  • Erf size 1 ha

Property features

  • Pet Friendly

Photo gallery

>