R 8 925 000
calculate bond costs

897 ha Farm in Vryburg

897 ha

n Uitstekende beesplaas naby Vryburg. Die plaas beskik oor n 4 slaapkamer woonhuis, 30KW solar sisteem (Totaal van die grid af), voldoende water vir vee, 9 kampe met suipings, drakrag van 1:7/GVE en gemiddelde reƫval van 450mm/jaar.

Die eienaar is vir BTW geregistreer.

Eskom: Ja(Af). Solar en kragopwekker

Windpompe: 5

Dompelpompe: 1 Solar

Damme: 4

Drakrag: 1:7/GVE

Toestand van draad: Redelik

Kampe: 9

Hoeveel bees kan geboer word: +-120 koeie

Veehantering: Krale en laaibank

Losgoedere en implemente: (Ter waarde van R500 000*Nie ingesluit in koop)

1418 Mercedes Benz trok Lisensie geldig tot Januarie 2025, TD80 New Holland 4x4, Slasher, Wa + Tenk (water), Kragopwekker en Dreinpomp

Woonhuis: 4 Slaapkamer, 1 badkamer, kombuis, eetkamer, sitkamer en swembad

Naaste koperasie en veilingskrale: Vryburg, 6km

Property details

  • Listing number T4522530
  • Property type Farm
  • Erf size 897 ha

Photo gallery

>