R 15 800 000

calculate  bond costs

1400 ha Farm in Swartruggens

3 2 1400 ha

Prys R15,800,000 O.H.B. Swartruggens Bees / Wild Plaas en groot Dam. Rustigheid 1400 Ha. Mooi Natuurplaas, golwende Natuur. Onvervangbare uitsig oor Bosveld Natuur vir baie kilometers, Wildkamp 1100 Ha netjies omhein met 3 M geelektrifiseerde omheining, Binne paaie met vereiste brand paaie, Fontein, Groot verskeidenheid inheemse bome en struike. Goeie gemengde Bosveld Weiding, Boorgate, Vee hanterings geriewe, gronddamme, Sink en Sementdam, Groot Skuur, abblussiegeriewe, Jagters Hut, 3 slaapkamer Woonhuis met alle geriewe, Wild ingesluit, baie sentraal geleƫ.

Property details

  • Listing number T3846077
  • Property type Farm
  • Erf size 1400 ha
  • Rates and taxes R 3 200

Property features

  • Bedrooms 3
  • En-suite 1
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Garages 1

Photo gallery

>