R 14 700 000
calculate bond costs

2083 ha Farm in Thabazimbi

2083 ha 450

Op hierdie 2083 ha plaas wat oor die nodige infrastruktuur beskik om ''n suksesvolle wild- en beesboerdery te bedryf, is daar baie ekstras. Die 4 slaapkamer plaaswoning het ''n oopplan sitkamer en solide houtkaste in die kombuis. Die huis is omring deur ''n groot tuin.

Vir beesboerdery is daar 24 kampe met 2 stelle krale, ''n drukgang en laaibank en 2 toegeruste boorgate, met 3 sink- en 2 gronddamme.

''n Toegeruste boskamp vir 8 jagters beskik oor ''n onhaalarea en swembad. Daar is ook ''n vleisverwerkingskamer en koelkamer tot hul beskikking. Die wild sluit kameelperde, gemsbokke, vlakvarke, rooibokke, koedoes, elande, blesbokke, swartwitpense en volstruise in.

Daar is ook 19 karavaanstaanplekke met ablusie.

Verbeteringe: Die plaas is ten volle op solarkrag. Groot store, gereedskapskamer en melkkamer. 200 ha droeland turflande wat toegespan is. Wild en losgoedere is nie by die prys ingesluit nie.

Property details

  • Listing number T4396428
  • Property type Farm
  • Erf size 2083 ha
  • Floor size 450 m²

Photo gallery

>