601 ha Farm in Thabazimbi

601 ha

Dwaalboom Saai, Bees, Wild Plaas

Opdrag van Eksekuteur en Boedel

Groote 601 Ha Prys Onderhandelbaar, kontak agent

Plaas met baie boerdey moontlikhede, geniet die bosveld rustigheid. Eiendom is 3 kante wildwering omhein, beskik oor 400 Ha, 3 M Diep Turf lande 200 Ha Bosveld, Lande beplan volgens Landbou Tegniese Dienste, groot verskeidenheid Inheemse groot bome, Soet bosveld weiding, dra krag van 9-10 Ha per groot vee eenhede. Eiendom beskik oor die potensiaal om in ''n ekonomiese eenheid ontwikkel te word. Plant weiding aan en verhoog drakrag. Geskik vir Saai, Wild, Boerbokke en Bees boerdery. Plaas is hoofsaaklik gelyk, met direkte toegang tot hoofpad 20 km van Dwaalboom, reƫnval goed in omgewing vir winsgewendheid. Hierdie tipe eiendomme kom nie maklik in die mark nie. Benut hierdie geleentheid. Maak ''n markgerigte aanbod.

Property details

  • Listing number T2917905
  • Property type Farm
  • Erf size 601 ha
  • Rates and taxes R 2 500

Photo gallery

>