R 10 600 000
calculate bond costs

158 ha Farm in Mookgophong (Naboomspruit)

4 2 1 158 ha

Lodge, wilds en bees plaas in Mookgopong

Sleg 165 km vanaf Pretoria en net 2 km buite Mookgopong/Naboomspruit. 185 hektaar Bosveld plaas met woonhuis en Lodge. Die Lodge bestaan uit drie enkel slaap eenhede, twee vier slaapplek eenhede, een luukse eenheid met vier slaapplek, een luukse eenheid met ses tot agt slaapplek. Elke eenheid het ''n kombuis, badkamer, privaat parkering en braai geriewe. Daar is ''n vermaaklikheids kamer/speletjies eenheid. Lieflike swembad met ''n privaat onthaal lapa en braai geriewe. Bosveld boma met braai geriewe. Die hoof huis bestaan uit ''n ontvangslokaal en kantoor, vier slaapkamers, twee badkamers, kombuis eetkamer, sitkamer, pragtige kombuis, waskamer en linne kamer, dubbel motorhuis, al die vertrekke is ruim netjies en aantreklik. Die oppervlakte van die nuwe stinkstoor is 20 x 22 vk meter met ''n ekstra werkskamer binne en langs die stoor is vyf werkers kwatiere. Hier is ''n netjiese gesinstaleerde sonkrag stelsel wat die huis en die lodge kan voorsien in tye van krag onderbrekings. Die boorgat is baie sterk en voorsien in al die water behoeftes. Die geleentheid is ook hier om 5 ha onder besproeiing te implimenteer. Die rekenaar program van die Lodge en webwerf kan oorgeneem word. Hierdie plaas en lodge word as ''n lopende besigheid verkoop. BTW is betaalbar op die koopprys. Slegs ernstige en goedgekeurde Kopers! Besigting op afspraak, kontak my vandag nog!

Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag

Property details

  • Listing number T4608759
  • Property type Farm
  • Erf size 158 ha
  • Rates and taxes R 759

Property features

  • Bedrooms 4
  • En-suite 1
  • Bathrooms 2
  • Lounges 1
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Covered Parkings 1
  • Laundry
  • Staff Quarters
  • Scullery
  • Lapa
  • Borehole

Photo gallery

>