21 ha Smallholding in Mookgophong (Naboomspruit)

4 2 21 ha

21 Ha Small Holding for Sale in Mookgopong

This farm is well located close to town on a lightly travelled road.

Ideal for livestock farming- this farm has 14 rotation camps for cattle, goats or sheep

Plenty of grass

Large farm house (364sqm)

Borehole

Netjiese Plot met ''n groot 364sqm 4 slaap kamer huis met 2 badkamers ruim oop plan sit en eet kamer groot kombuis met aparte was kamer en spens.

Stoor kamer aan die buite kant van die huis en ''n dubbel motor huis.

Die Plot is omhein met wildsheining en het 14 kampe met n gang en hek na elke kamp toe.

Skaapkrale en fasiliteite

Baie goeie weiding goed op gepas en nie oorbewei nie.

Die huis is omhein met elektriese heining.

1 Boorgat met

Krag- Sonpanele en krag opwekker daar is ''n kragpaal naby aandie huis indien Munisipale krag gebruik wil word.

Twee Buite kamers .

Geen werkers huise of grond eise op die grond nie.

Goed gelee naby aan Naboomspruit.

Property details

  • Listing number T3267203
  • Property type Small Holding
  • Erf size 21 ha

Property features

  • Bedrooms 4
  • Bathrooms 2
  • Lounges 2
  • Dining Areas 1
  • Garages 2
  • Pet Friendly
  • Laundry
  • Patio

Photo gallery

>